Gratis Advertensies

Maandae & Woensdae: Ā Werksgeleenthede & Verblyf (12:10 & 16:10)

Dinsdae & VrydaeĀ  Ā  Ā  Ā  :Ā  Gemeenskapsnuus (12:10 & 16:10)

DonderdaeĀ  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  : Ā Kerkenuus 16:10)

SaterdaeĀ  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  Ā  : Ā Te ruil vir kontant (09:00)

Skole, kerke en plaaslike nie-regerings organisasies (NGO’s) asook gemeenskaps gebaseerde nie-winsgewende organisasies (CBO’s) sal ook in aanmerking kom vir moontlike gratis advertering. Tree gerus met ons in gesprek by 027 213 4208 of epos naĀ info@934fm.co.za