Radio Namakwaland is op Vredendal gesitueer en die volgende dorpe val binne ons ontvangs gebied: Vredendal, Klawer, Vanrhynsdorp, Loeriesfontein, Nuwerus, Bitterfontein, Lutzville, Koekenaap, Strandfontein, Lambertsbaai, Elandsbaai, Leipoldtville, Graafwater, Clanwilliam, Citrusdal en die omliggende landelike gebiede. Alhoewel dit nie binne ons standaard patroon val nie, het ons ook luisteraars in die Langebaan, Dwarskersbos en Veldrif areas.
Egbert Brink
083 722 4037
egbert@934fm.co.za
Adele de Waal
071 188 8803
adele@934fm.co.za
Landlyn: 027 213 4208
WhatsApp: 079 350 7339
Posbus 2020
Voortrekker Str. 24, Vredendal, 8160
www.934fm.co.za
TYE: 24/7
DAE: Maandag tot Saterdag
LUISTERTAL: ±40 000 (RAMS)
(Alle bedrae sluit 15% BTW in)
30 Sekonde Flits @ R80.00
12 x 30 sekonde flitse per maand R 960.00
26 x 30 sekonde flitse per maand R 1 920.00
16 x 30 sekonde flitse per maand R 915.00
34 x 30 sekonde flitse per maand R 1 805.00
68 x 30 sekonde flitse per maand R 3 450.00
Die adverteerder stel self inhoud saam (onderworpe aan goedkeuring) en word live aan gehoor gewy word ter bevordering van produk/diens
5 Minute Program @ R 500.00
10 Minute Program @ R 900.00
15 Minute Program @ R 1 500.00
60 Minute Program @ R 3 300.00
5 Minute Program @ R 370.00 per program
10 Minute Program @ R 700.00 per program
15 Minute Program @ R 1 300.00 per program
60 Minute Program @ R 2 500.00 per program
Nuusbulletins R2 600.00 per maand
Weer R2 000.00 per maand
Nuusbulletins R2 600.00 per maand
Weer R2 000.00 per maand
R3 600.00 per uur en R5.00 per kilometer
R400.00
Geen advertensies op Sondae
Geen alkoholiese drank
Geen tabak
Gesels met kontakpersone oor sosiale media/Facebook plasings of grafiese ontwerp van u advertensies vir u eie sosiale media plasings.
Radio Namakwaland (Association Incorporated under Section 21) Registration no. 95 000181/08
Directors: Mr P van Heerden (Chairperson), Past J Holzhausen (Vice-Chairperson), Ms H Basson (Secretary), Ms A Southey, Mr E Maritz, Past R Strauss, Mr M Beyleveld, Past F Naude, Mr M Smuts, Past N Beukes, Mr T Vermaak, Past S Claasse